baggervaartuig
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
baggervaartuig | baggervaartuie |
- bag•ger•vaar•tuig
- (skeepvaart) 'n Vaartuig wat gebruik word om modder en sand onder die water uit te haal, te vervoer, te bêre of êrens te los.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | baggervaartuig o | baggervaartuigen |
- Hulp:IPA: [ˈbɑ.ɣər.ˌvar.tœy̯χ]
-
(lêer)
- bag•ger•vaar•tuig
- (skeepvaart) 'n Vaartuig wat gebruik word om modder en sand onder die water uit te haal, te vervoer, te bêre of te los