behaaglik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | behaaglik | behaaglike | behaagliks |
-
(lêer)
- be•haag•lik
- Aangenaam; wat behae skep.
- Die groot grasperke, die hoë, skaduryke denne- en sipresbome skep ’n behaaglike landelike atmosfeer, waarin die gees tot rus en die liggaam tot ontspanning kom.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|