beskuit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Beskuitjies

Afrikaans (af)

Etimologie

Sedert 1343 in Middelnederlands opgeteken as beskotte, van Oudfrans biscuit of bescuit, dubbelgebakte (brood), van Middeleeuse Latyn *biscoctus: bis- tweemaal en coctus gebak. [1]
Enkelvoud Meervoud
  beskuit     beskuite    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beskuitjie     beskuitjies  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

be•skuit

Selfstandige naamwoord

  1. (voeding) Harde tradisionele gebak dat soms in koffie of tee gedoop word.

    Voorbeeldsinne

  1. Min dinge is so lekker soos 'n lekker stukkie beskuit saam met jou oggendkoffie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. Gebak
Engels: rusk(en)
Nederlands: beschuit(nl) o
Russies: сухарь(ru) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beskuit.

Verwysings