goeds
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | goed | goeie | goeds | |
| Vergrotend | beter | beters | ||
| Oortreffend | beste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| goeie | goeies | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die beste | |||
- Partitiewe vorm van goed.
- Ek bid dat dit goed met julle sal gaan, selfs al het jou ma nie veel goeds van die man te vertelle nie. [1]
- ↑ Anderkant die morester Anna Penzhorn, LAPA Uitgewers , 2011, ISBN 0799353620, ISBN 9780799353624