beweeg
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | beweeg |
Verlede Tyd | ek | het beweeg |
Teenwoordige deelwoord | bewegende |
-
(lêer)
- be•weeg
- Van plek of posisie verander, nie staties verkeer nie.
- In beweging bring; te laat beweeg; roer.
- Iemand oorreed; aanspoor; tot iets dryf.
- Met mense verkeer.
- Ek dink ek het hom sien beweeg.
- Die wind beweeg die blare.
- Hy het daar tot trane beweeg.
- Sy beweeg in hoë kringe.
- Hemel en aarde beweeg (alles in mens se vermoë doen).
- Hy beweeg op gevaarlike grond (in 'n onseker of gevaarlike posisie verkeer)
- Sy beweeg hemel en aarde om dit reg te kry (doen alles wat moontlik is).
Vertalings: beweeg | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bə.ˈʋeχ]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bewegen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bewegen
- gebiedende wys van bewegen
- 1.: Ik beweeg.
- 2.: Beweeg je?
- 3.: Beweeg!