bietjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bietjie     bietjies  

Etimologie

Van Nederlands beetje, verkleiningsvorm van beet ("hap")

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

bie•tjie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Klein hoeveelheid of 'n klein mate

    Voorbeeldsinne

  1. Bly nog so bietjie hier by my.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bit(en)
Frans: peu(fr) m
Nederlands: beetje(nl) o
Bywoord
bietjie

Bywoord

    Betekenisse

In 'n klein mate

Verwysings