Gaan na inhoud

bleshoen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bleshoen obleshoenders 
Verkleinwoord bleshoentjebleshoentjes
Hulp:IPA: [ˈblɛs.ɦun]
   
(lêer)
bles•hoen
(voëls) 'n Voël van genusse op Wikispecies Fulica en op Wikispecies Gallinula van die familie op Wikispecies Rallidae wat vroeër tot 'n eie familie Fulicidae gereken is en wat 'n verdikking aan hulle snawels het

    Hiponieme

meerkoet, knobbelmeerkoet, waterhoen