boerewors
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boerewors | boereworse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boereworsie | boereworsies |
-
(lêer)
- boe•re•wors
- 'n Tipe wors wat tradisionele tuisgemaak is, maar nou ook kommersieel beskikbaar is.
- Net soos die woord braai, is die woord boerewors onveranderd in Engels en meeste Suider-Afrikaanse tale opgeneem.
| Vertalings: boerewors | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boerewors.