Gaan na inhoud

boogskutter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Boogskutter
Enkelvoud Meervoud
  boogskutter     boogskutters  
boog +‎ skutter
   
(lêer)
boog•skut•ter
  1. 'n Persoon wat met pyl en boog op 'n teiken mik
  1. Boogskutters en kruisboogskutters kan met groot akkuraatheid skiet en artillerie-operateurs maklik plattrek.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    boogskutter
Engels: archer(en)
Nederlands: boogschutter(nl) m