boog
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boog | boë |
- boog
- Die boog van die portaal is vervaardig uit kosbare wit sonsteen en is ook versier met mooi gerangskikte rooi, blou en groen sterre.[1].
- En wat oorbly van die getal boë van die Kedareense helde, sal min wees; want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek. Jes 21:17[2].
- Die boog wat die meeste in meetkunde gebruik word, is die omtrekboog. Ander boë wat algemeen gebruik word, is die paraboliese boog, elliptiese boog en die aansluitboog.[3].
| Vertalings: boog | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: boog | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: boog | |||
|---|---|---|---|