brak
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brak | brakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| brakkie | brakkies |
- brak
- 'n Hond, gewoonlik kleinerig en nie-opreg ('n basterhond).
- Die brak blaf vreeslik, wat is fout?
- Hoe kleiner die brak, hoe groter die geraas (iemand wat baie praat, maar niks doen nie).
- Elke hond kry sy dag, maar 'n brak kry twee (almal kry 'n beurt, maar party kry meer).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | brak | brakke | ||
| Vergrotend | brakker | |||
| Oortreffend | brakste | |||
- Souterig; laf; alkalies.
- Die fontein lewer brak water.
| Vertalings: 2. Souterig | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [brɑk]
-
(lêer)
- enkelvoud verlede tyd van breken
- 1.: Ik brak.
- 2.: Jij brak.
- 3.: Hij, zij, het brak.
.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands