breed
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | breed | breë | breeds | |
| Vergrotend | breër | breërs | ||
| Oortreffend | breedste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | hemelsbreed | |||
- Hulp:IPA: [breət]
-
(lêer)
- breed
- Dwars uitgestrek; ruim in wydte; 'n groot afmeting in die sydelingse rigting.
- By 'n reghoek, die lengte van die kort sye.
- Welvarend wees.
- Die kar is nogal breed.
- Die huis is 10 meter lank, 6 meter breed en 5 meter hoog.
- Hulle het dit nie so breed in daardie tyd gehad nie.
- Dit nie breed hê nie (arm wees).
- Wie dit breed het, kan dit breed uithang (wie geld het, kan luuks lewe).
- Dis so lank as wat dit breed is (maak geen verskil nie).
| Vertalings: breed | |||
|---|---|---|---|