burgeroorlog
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| burgeroorlog | burgeroorloë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| burgeroorloggie | burgeroorloggies |
-
(lêer)
- bur•ger•oor•log
- Oorlog tussen die burgers van 'n land; gewapende stryd tussen twee of meer bevolkingsgroepe in dieselfde land of ryk.
- 'n Burgeroorlog kan met 'n bloedbad of selfs volksmoord gepaardgaan.
- Burgeroorloë word dikwels om godsdienstige, etniese of politieke redes gevoer, maar is soms slegs 'n stryd tussen mededingende groepe.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor burgeroorlog.