dankzij

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Nederlands (nl)

Woord
dankzij

Etimologie

Samestelling van dank en die aanvoegende wys zij van die werkwoord zijn.

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdɑŋk.sɛɪ̭]

, [dɑŋk.ˈsɛɪ̭]

   
(lêer)

Woordafbreking

dank•zij

Voorsetsel

    Betekenisse

Danksy

    Eienskappe

Hierdie voorsetsel het geen bywoordelike vorm nie en vorm nog bywoordelike voornaamwoorde nog skeidbare werkwoorde.