darwinvink
Voorkoms

Groot grondvink, medium grondvink,
klein boomvink, olyfbossangervink
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| darwinvink | darwinvinke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| darwinvinkie | darwinvinkies |
- dar•win•vink
- (voëls) Lid van ’n groep tangare (sangvoëls van die familie
Thraupidae) wat die eerste keer deur Charles Darwin op die Galápagos-eilande versamel is. Hulle word soms in die subfamilie Geospizinae of die tribus Geospizini geklassifiseer en is nie naby verwant aan ware vinke nie.
| Vertalings: darwinvink | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor darwinvink.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | darwinvink v/m | darwinvinken |
- Hulp:IPA: [ˈdɑr.ʋɪn.vɪŋk]
-
(lêer)
- dar•win•vink
- (voëls) Darwinvink; lid van ’n groep sangvoëls wat die eerste keer deur Charles Darwin op die Galápagos-eilande versamel is.