deurtrekker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| deurtrekker | deurtrekkers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| deurtrekkertjie | deurtrekkertjies |
-
(lêer)
- deur•trek•ker
- 'n Stertriem; skamele, noupassende broekie wat kwalik die nodige toemaak.
- Tou waarmee 'n geweerloop skoongemaak word.
- Die vorms van bikinis het 'n sterk ooreenkoms met vroue-onderklere en die onderstuk kan wissel van 'n gewaagde deurtrekker tot broekies.
- Na die skietoefening olie die soldate hul deurtrekkers om hul gewere skoon te maak.
| Vertalings: 1. Stertriem | |||
|---|---|---|---|