dialek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dialek | dialekte |
-
(lêer)
- Van Griekse 'διάλεκτος', dialektos, "met mekaar praat".
- di•a•lek
- Die term word meestal gebruik vir streekstaalpatrone, maar 'n dialek kan ook deur ander faktore, soos sosiale stand, bepaal word.
| Vertalings: dialek | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dialek.