Gaan na inhoud

dief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dief     diewe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diefie     diefies  
dief
(misdaad) Iemand (persoon of dier) wat iets steel.
Sy moet kies of sy die dief aan die pen gaan laat ry, en of sy gaan stilbly om die familie se naam te beskerm.
«Die geleentheid maak die dief
Goedere wat oop en onbewaak lê, lok diefstal uit.
«Een dief met 'n ander vang.»
'n Skelm weet hoe skelms dink.
«Elkeen is 'n dief in sy nering.»
Elkeen sorg eerste vir homself.
«Eers gegee en dan geneem, is erger as 'n dief gesteel.»
Moenie iets gee en dan weer terugvat nie.

    Sinonieme

boef
grypdief, sakkeroller

    Vertalings

  Vertalings:    dief
Engels: thief(en)
Nederlands: dief(nl)