dolfyn
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dolfyn | dolfyne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dolfyntjie | dolfyntjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- dol•fyn
Etimologie
- Van die ou-Griekse delphis (δελφίς), wat beteken met 'n baarmoeder, met ander woorde 'n vis met 'n baarmoeder.
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) 'n Waterlewende soogdier, verwant aan die walvis en tornyn.
Tursiops truncatus
Voorbeeldsinne
- Snoetdolfyne is nie regte dolfyne nie, maar walvisse.
Eienskappe
- 'n Groep dolfyne word 'n skool genoem.
Vertalings
Vertalings: dolfyn | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dolfyn.