dolfyne
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dolfyn | dolfyne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dolfyntjie | dolfyntjies |
- dol•fy•ne
- Van die ou-Griekse delphis (δελφίς), wat beteken met 'n baarmoeder, met ander woorde 'n vis met 'n baarmoeder.
- (soogdiere) Meervoud van dolfyn; meer as een dolfyn.
- Tursiops truncatus
- Snoetdolfyne is nie regte dolfyne nie, maar walvisse.
- 'n Groep dolfyne word 'n skool genoem.
Vertalings: dolfyne | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dolfyne.