skool
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skool | skole |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skooltjie | skooltjies |
- IPA: [skuə̯ɫ], meervoud: [ˈskuə̯lə]
- IPA: teenwoordige tyd: [skuə̯ɫ]; verlede tyd: [χəˈskuə̯ɫ]
- سْكُوَلْ , meervoud: سْكُوَلِی
- teenwoordige tyd: سْكُوَلْ ; verlede tyd: خِسْكُوَلْ
- skool, meervoud: skóle
- Inrigting waar onderwys gegee word.
- Groot versameling visse.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skool |
| Verlede Tyd | ek | het geskool |
| Verdere vervoegings: skool (vervoeging) | ||
- Onderrig, onderwys, oplei, afrig.
| Vertalings: skool | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skool |
| Verlede Tyd | ek | het geskool |
| Verdere vervoegings: skool (vervoeging) | ||
- In groot troppe saamswem (visse).
- In groot menigtes bymekaarkom (voëls).
| Vertalings: skool | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skool.