druif
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| druif | druiwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| druifie | druifies |
- دْرُیْفْ , meervoud: دْرُیْڤِی
- (vrugte) Soort eetbare bessie van 'n tros, die vrug van die wingerdstok (
Vitis vinifera).
- As een van hierdie variëteite gebruik word as die oorheersende druif, is die resultaat bekend as 'n variëteitswyn, in teenstelling met 'n versnede wyn.
| Vertalings: druif | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor druif.