duifert
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| duifert | duiferte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| duifertjie | duifertjies |
- (plantkunde) (landbou)
Cajanus cajan, 'n gewas uit Indië wat in Suid-Afrika saam met mielies aangeplant word.[1]
| Vertalings: duifert | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Ben-Erik van Wyk, Nigel Gericke (2000). People's plants: A Guide to Useful Plants of Southern Africa, 2000, Pretoria: Briza. ISBN 1-875093-19-2

