Limburgs
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Limburgs |
| Attributief | Limburgse |
| Partitief | Limburgs |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Limburgse | Limburgses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈləmbœrχs]
- byvoeglik: predikatief: [ˈləmbœrχs], attributief: [ˈləmbœrχsə], partitief: [ˈləmbœrχs]
- gesubstantiveer: [ˈləmbœrχsə], meervoud: [ˈləmbœrχsəs]
- لِمْ بِورْخْسْ
- byvoeglik: predikatief: لِمْ بِورْخْسْ , attributief: لِمْ بِورْخْسِی , partitief: لِمْ بِورْخْسْ
- gesubstantiveer: لِمْ بِورْخْسِی , meervoud: لِمْ بِورْخْسِسْ
- Van, betreffende die Limburgers.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Limburg ('n provinsie in Nederland en België).
- Van, betreffende die Limburgse taal.
| Vertalings: Limburgs | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Limburgs |
- (taal) 'n Nederduitse taal met ongeveer 1,5 miljoen sprekers; een van die streektale van Nederland.
- ISO 639-1: li
- ISO/DIS 639-3: lim
| Vertalings: Limburgs | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Limburgs.
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Manlik | Limburgse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Limburgsen | Limburgse |
| Vroulik | Limburgse | Limburgse |
| Onsydig | Limburgs | Limburgse |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Limburgs o |
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Limburgs |
| Verboë | Limburgse (Vlaams voor klinkers en "h":) Limburgsen |
| Partitief | Limburgs |
| Verdere verbuigings: Limburgs (verbuiging) | |
| Naamval | Enkelvoud |
|---|---|
| Nominatief | Limburgs o |
| Genitief (verouder) |
Limburgs |
| Datief (verouder) |
Limburgs(e) |
| Akkusatief (verouder) |
Limburgs |