e-pos
Voorkoms
Sien ook epos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
e-pos [1] |
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
e-pos | e-posse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
e-possie | e-possies |
- Elektroniese pos (in teenstelling met konvensionele pos).
- (rekenaarwetenskap) 'n Stelsel vir die stuur en ontvang van elektroniese boodskappe oor 'n rekenaarnetwerk.
- 'n Elektroniese boodskap wat oor so 'n rekenaarnetwerk gestuur is/word.
- In teenstelling met konvensionele pos, verwys e-pos na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels.
- vonkpos
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | e-pos |
Verlede Tyd | ek | het ge-e-pos |
- Die stuur van elektroniese pos.
- E-pos vir my die jaarstate.
- vonkpos
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor e-pos.