engelsman
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| engelsman | engelsmanne |
- (visse)
Chrysoblephus anglicus, 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en van Algoabaai tot by Mosambiek voorkom.
- Die engelsman is silwer van kleur met 'n blou kol op die dorsale skubbe en vier rooi vertikale strepe oor die lyf.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor engelsman.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | engelsman | engelsmannen | engelsmän | engelsmännen |
| Genitief | engelsmans | engelsmannens | engelsmäns | engelsmännens |
| Vertalings: engelsman | |||
|---|---|---|---|