fiksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fiksie | fiksies |
-
(lêer)
- fik•sie
- (letterkunde) Werk wat handel oor inligting of gebeure wat nie werklik is nie, maar eerder denkbeeldig en teoreties is (wat dus deur die skrywer versin is).
- Hoewel fiksie ’n vername vertakking van literêre werke omskryf, kan dit ook na teatrale, kinematiese of musikale werke verwys.
| Vertalings: fiksie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fiksie.