fiskaal
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fiskaal | fiskale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fiskaaltjie | fiskaaltjie |
-
(lêer)
- fis•kaal
- (voëls) Voël met 'n wit bors en 'n swart rug, spesifiek die fiskaallaksman of fiskaalvlieëvanger.
- Juridiese beampte van die voormalige Kaapkolonie (wat wit en swart klere gedra het en oor sake soos leiwater en belasting besleg het).
- Die janfiskaal vreet insekte, muise, vlermuise en ander voëltjies.
- As fiskaal was Pieter de Neyn die hoogste juridiese beampte aan die Kaap.
| Vertalings: fiskaal | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | fiskaal | fiskale | fiskaals |
- Betreffende die staatskas; die belasting en owerheidsbesteding deur die tesourie.
- Fiskaal gesproke is die regering se huidige beleid onvolhoubaar.
| Vertalings: fiskaal | |||
|---|---|---|---|