fles
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fles | flesse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| flessie | flessies |
- Van Latyn, flasca, fles.
- 'n Bottel met 'n spesifieke vorm vir 'n spesifieke doel, gewoonlik van glas, erd of metaal gemaak.
- Gooi koffie in die fles om saam te neem as ons gaan visvang.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [flɛs]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | fles v/m | flessen |
| Verkleinwoord | flesje | flesjes |