bottel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bottel | bottels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| botteltjie | botteltjies |
-
(lêer)
- bot•tel
- 'n Langwerpige houer, gewoonlik uit glas of metaal, met 'n vernoude nek wat met 'n prop of kurk afgesluit kan word.
- Die inhoud van so 'n houer (b.v. 'n bottel bier).
- ’n Noodbrief is in ’n bottel geplaas, waarna dit aan een van ’n verbygaande vissersboot se lang lyne vasgebind is.
- Gooi twee bottels by en roer goed.
- «Diep in die bottel kyk.»
- Om 'n dronklap te wees.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bottel |
| Verlede Tyd | ek | het gebottel |
- Handeling om iets in 'n bottel te plaas.
- Vandag word mineraalwater meestal naby sy bron gebottel en bemark.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

- Hulp:IPA: [ˈbɔtəɫ]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bottel v/m | bottels |
| Verkleinwoord | botteltje | botteltjes |
- Die betekenis wynbottel ens. is taamlik laat uit Engels oorgeneem[1] en deels weer verouderd. Dit is hoofsaaklik uit Suid-Afrikaanse Nederlands of Ned. Indië bekend, maar dit is ook 'n onlangse leenwoord.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bottelen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bottelen
- gebiedende wys van bottelen
- 1.: Ik bottel.
- 2.: Bottel je?
- 3.: Bottel!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Vrugte in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands