gemiddelde
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gemiddelde | gemiddeldes |
- ge•mid•del•de
- (wiskunde) Die som van 'n aantal getalle gedeel deur die aantal daarvan.
- Die gemiddelde van 6, 7 en 8 is 7.
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | gemiddeld | gemiddelde | |
- Attributiewe vorm van gemiddeld; wat in die middel lê; gewoon; middelmatig.
- Die gemiddelde ouderdom van 'n mens is 80 jaar.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|