gesuipte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | suip |
| Werkwoordelik | gesuip |
| Naamwoordelik | gesuip, gesuipte |
| Negatief | ongesuip |
- Naamwoordelike deelwoord
- 1.:(pejoratief) attibutief: dronk, deur oormatige alkohol beïnvloed
- 2.:(pejoratief) attributief, algemene skeldwoord.
- ↑ Die verhuising Sophia Kapp LAPA Uitgewers , 2013, ISBN 0799364118, ISBN 9780799364118
- ↑ Skreeu en ander verhale Adinda Vermaak en Marieta Nel LAPA Uitgewers , 2015 ISBN 0799355844, ISBN 9780799355840