gesuip
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | suip |
| Werkwoordelik | gesuip |
| Naamwoordelik | gesuip, gesuipte |
| Negatief | ongesuip |
- Werkwoordilike deelwoord
- 1.: vorm die verlede tyd
- 2.: vorm die onpersoonlike lydende vorm
- Naamwoordelike deelwoord
- 3.:(pejoratief) attibutief: dronk, deur oormatige alkohol beïnvloed
- 1.: Die olifante het water by die gat gesuip
- 2.: Daar word nie gesuip nie!
- 3.: Hy klink gesuip. Selfs vir homself. Gesuip en verleë.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gesuip | — |
- Die gewoonte van suip; dronk word
- Die stukkie geestelikheid laat my onwillekeurig dink aan 'n kennis, bekend vir sy gesuip en gefuif. [2]
- ↑ Moordlys Henk Breytenbach LAPA Uitgewers , 2016, ISBN 0799380261, ISBN 9780799380262
- ↑ Kletskerk
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| gesuip |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Deelwoorde in Afrikaans
- Werkwoordvorme in Afrikaans
- Voltooide deelwoorde in Afrikaans
- Pejoratiewe in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 6
- Woorde in Engels