geweerbootdiplomasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geweerbootdiplomasie |
- ge•weer•boot•di•plo•ma•sie
- (politiek) 'n diplomasie waarby druk uitgeoefen word deur geweerbote te stuur.
- Daarbenewens sou dit sekerlik 'n nuttiger bydrae wees as wat Nieu-Seeland voortgaan om te werk met sinlose duur geweerbootdiplomasie.[1]
| Vertalings: geweerbootdiplomasie | |||
|---|---|---|---|