grondkern

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grondkern     grondkerne  

Woordafbreking

grond•kern

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(grondkunde) :'n Onversteurde grondmonster wat met 'n silidriese buis verkry word wat in die grond gedruk word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: soil core(en)
Nederlands: grondkern(nl)

Verwysings


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord grondkern v/m grondkernen

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɣrɔnt.kɛrn]

Woordafbreking

grond•kern

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(grondkunde) Grondkern

    Voorbeeldsinne

«Doordat deze binnenhuls - de eigenlijke grondhouder - uit twee helften bestaat, wordt het nemen van een grondmonster en het verwijderen van de gestoken grondkern vergemakkelijkt. [1]»
Deurdat hierdie binnebuis - die eintlike grondhouer - uit twee helftes bestaan, word die neem van 'n grondmonster en die verwyder van die gesteekte grondkern makliker gemaak.

Verwysings