groters
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | groot | groot | groots | |
| Vergrotend | groter | groters | ||
| Oortreffend | grootste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| grote | grotes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die grootste | |||
- gro•ters
- Partitiewe vorm van die vergrotende trap van groot.
- Om 'n eed te neem moet iemand die gesag van iets groters as hyself inroep.