kleiners

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   klein     klein     kleins    
Vergrotend   kleiner     kleiners  
Oortreffend   kleinste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  kleine     kleines    
Bywoord
Oortreffend   die kleinste  

Woordafbreking

klei.ners

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Partitiewe vorm van kleiner.

    Voorbeeldsinne

  1. “Gewoonlik loop ek met iets kleiners hier weg,” sê hy – en terug tuis voel hy rustiger.[1]

Verwysings

  1. 'n Spook in die huis François Loots Penguin Random House South Africa, 2019, ISBN 141521042X, ISBN 9781415210420