haak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| haak | hake |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| haktie | hakies |
- Gebuigde stuk metaal waaraan iets opgehang word.
- Hook se regterhand is (soos dit 'n tipiese seerower betaam) met 'n haak vervang.
| Vertalings: haak | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | haak |
| Verlede Tyd | ek | het gehaak |
- Met 'n haak gryp of vashou.
- Die jagluiperd se valskloutjie haak aan die prooi se vel en word dan teruggeruk.
- Sy voet haak vas en hy skiet homself per ongeluk.
| Vertalings: haak | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | haak m | haken |
| Verkleinwoord | haakje | haakjes |
- Hulp:IPA: [ɦak]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van haken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van haken
- gebiedende wys van haken
- 1.: Ik haak.
- 2.: Haak je?
- 3.: Haak!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands