hak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hak | hakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hakkie | hakkies |
- IPA: teenwoordige tyd: [ɦɑk]; verlede tyd: [χəˈɦɑk]
- teenwoordige tyd: هَكْ ; verlede tyd: خِهَكْ
- Agterste deel van die voet, net onder die enkel; haksteen.
- Verhoogde deel van die skoen onder die agtervoet (oor en onder die hak).
- Ek het 'n blaas op my hak.
- Hoë hakke kan sleg wees vir jou knieë.[1]
- Op iemand se hakke wees (kort agter iemand volg).
| Vertalings: hak | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hak |
| Verlede Tyd | ek | het gehak |
| Verdere vervoegings: hak (vervoeging) | ||
- Kap, sny.
- Fynkap.
- Oorganklike werkwoord.
| Hulpwerkwoorde | Bedrywend | Lydend |
|---|---|---|
| Onvoltooid | — | word |
| Voltooid | hê | wees |
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
| Vertalings: hak | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hak v/m | hakken |
| Verkleinwoord | hakje | hakjes |
- Hulp:IPA: [ɦɑk]
-
(lêer)
- Hak; deel van 'n skoen
- (gereedskap); landbouwerktuig
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van hakken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van hakken
- gebiedende wys van hakken
- 1.: Ik hak.
- 2.: Hak je?
- 3.: Hak!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Oorganklike werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Gereedskap in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands