halfmens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Halfmens

Afrikaans (af)

Etimologie

half +‎ mens
Enkelvoud Meervoud
  halfmens     halfmense  

Woordafbreking

half•mens

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante) op Wikispecies Pachypodium namaquanum 'n Boomspesie wat inheems aan suidelik Namibië en Suid-Afrika se Richtersveld is.

    Voorbeeldsinne

  1. Die Richterveld se halfmens stoor water in sy stam.[1]
  Vertalings:    halfmens
Duits: Halbmensch(de)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor halfmens.

Verwysings