heilig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | heilig | heilige | heiligs | |
| Vergrotend | heiliger | heiligers | ||
| Oortreffend | heiligste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| die heiligste | ||||
- hei•lig
- Spesiaal en afgesonder; vir 'n gewyde doel eenkant opsy gesit.
- Jy loop op heilige grond.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| heilig |
- 'n Skoon lewe sonder sonde lei; geestelik en sedelik verhewe.
- Hulle het heilig geleef.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | heilig |
| Verlede Tyd | ek | het geheilig |
| Teenwoordige deelwoord | geheiligde | |
- Aan God opgedra; vir godsdienstige doeleindes geseën of gewy.
- Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u Koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel, net so ook op die aarde.[1]
- «Die doel heilig die middele.»
- Enige manier van doen is geregverdig as die doel goed is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|