heilige
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
heilige | heiliges |
- hei•li•ge
- (religie) Christendom: 'n Titel wat toegeken word aan oorlede persone wat besonder regskape en gelowig gelewe het.
- In die kuns word heiliges dikwels afgebeeld met 'n stralekrans om hulle kop.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | heilig | heilige | heiligs | |
Vergrotend | heiliger | |||
Oortreffend | heiligste |
- Attributiewe vorm van heilig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor heilige.