Gaan na inhoud

herbivoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  herbivoor     herbivore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  herbivoortjie     herbivoortjies  
Van Latyn: herba (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
her•bi•voor
(dierkunde) 'n Dier wat slegs plantaardige voedsel vreet; 'n planteter.
Herbivore (soos takbokke, olifante en perde) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal.
omnivoor, karnivoor

    Vertalings

  Vertalings:    herbivoor
Engels: herbivore(en)
Nederlands: herbivoor(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor herbivoor.