omnivoor
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| omnivoor | omnivore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| omnivoortjie | omnivoortjies |
- Van Latyn: omne (die hele ding of alles) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
- om•ni•voor
- (dierkunde) 'n Dier wat beide dierlike en plantaardige voedsel vreet; 'n alleseter.
- Omnivore vertoon nie die gespesialiseerde gedrag van die karnivore of herbivore nie; hulle soek wyd en syd na voedsel en is minder kwesbaar vir veranderinge in hul ekologiese stelsel.
| Vertalings: omnivoor | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor omnivoor.