herbivore
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| herbivoor | herbivore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| herbivoortjie | herbivoortjies |
- Van Latyn: herba (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
- her•bi•vo•re
- Herbivore (soos takbokke, olifante en perde) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal.
| Vertalings: herbivore | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor herbivore.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| herbivore | herbivores |
- her•bi•vore