karnivore

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  karnivoor     karnivore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  karnivoortjie     karnivoortjies  

Etimologie

Van Latyn: carne (vlees, vleis) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).

Woordafbreking

kar•ni•vo•re

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(dierkunde) Meervoud van karnivoor; meer as een karnivoor.

    Voorbeeldsinne

In die algemeen kan 'n mens diere as karnivore beskou as hulle hoofsaaklik ander diere vreet eerder as om plante te vreet.

    Verwante woorde

omnivore, herbivore

    Vertalings

  Vertalings:    karnivore
Engels: carnivores(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor karnivore.