omnivore
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| omnivoor | omnivore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| omnivoortjie | omnivoortjies |
- Van Latyn: omne (die hele ding of alles) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
- om•ni•vo•re
- Omnivore vertoon nie die gespesialiseerde gedrag van die karnivore of herbivore nie; hulle soek wyd en syd na voedsel en is minder kwesbaar vir veranderinge in hul ekologiese stelsel.
| Vertalings: omnivore | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor omnivore.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | omnivore | omnivores |
- om•ni•vore