Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- hoof
- (anatomie) Die kop, boonste deel van die liggaam waar die sintuie gekonsentreer is.
- Iemand met gesag oor ander (leier; bestuurder; prinsipaal, ens.)
- Die hoogste of die voorste deel van iets (kop van tafel; opskrif in publikasie, ens).
- (figuurlik) Belangriker, hoogste.
- In sekere lande is 'n moordenaars nie sy hoof veilig nie.
- Hy is die hoof van die afdeling.
- Sy sit aan die hoof van die tafel.
- Jy moet die hoof- en bysake uit mekaar te hou.
- Sy hoof neergelê (sterf).
- Die hoof bied (weerstand bied).
- Oor die hoof sien (die daarop ag slaan nie).
- Voor die hoof stoot (teengaan, verwyt).
- Waar die hoof nie is nie, word die baard nie geskeer nie (toesig voorkom verval).