kop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kop | koppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koppie | koppies |
-
(lêer) - IPA: [kop], meervoud: [ˈkopə]
- IPA: teenwoordige tyd: [kop]; verlede tyd: [χəˈkop]
- كَُوپْ , meervoud: كَُوپِی
- onbepaalde wys: كَُوپْ ; verlede deelwoord: خِكَُوپْ
- 1. Boonste of voorste deel van die menslike en dierlike liggaam.
- 2. Setel van die denkvermoë.
- 3. Persoon, enkeling, indiwidu.
- 4. Ronderige heuwel.
- 1. My kop is seer.
- 2. Moenie jou kop daaroor breek nie.
- 4. Kom ons klim die kop uit.
- «Jou kop in 'n bynes steek.»
- Moeilikheid soek.
| Vertalings: kop | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kop |
| Verlede Tyd | ek | het gekop |
| Verdere vervoegings: kop (vervoeging) | ||
- Koppe vorm, byvoorbeeld mielie of kool.
- Die mielies is besig om te kop.
| Vertalings: kop | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kop |
| Verlede Tyd | ek | het gekop |
| Verdere vervoegings: kop (vervoeging) | ||
- Bloedlaat.
| Vertalings: kop | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kop m | koppen |
| Verkleinwoord | kopje | kopjes |
- Hulp:IPA: [kɔp]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Skelwoorde in Nederlands
