hooftelwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hooftelwoord | hooftelwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hooftelwoordjie | hooftelwoordjies |
- hoof•tel•woord
- (taalkunde)Woordsoort wat die hoeveelheid of aantal aandui.
- Telwoorde word onderverdeel in hooftelwoorde en rangtelwoorde.
- Hooftelwoorde word verder in bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde verdeel.
- Bepaalde hooftelwoorde sê presies hoeveel daar is, bv. een, drie en honderd.
- Onbepaalde hooftelwoorde dui nie die presiese aantal aan nie, bv. baie, heelwat, weinig, min, verskeie, ens.
| Vertalings: hooftelwoord | |||
|---|---|---|---|